margaretterblanche.com
Die Voetganger ('n Kurt Landsberg storie) - Inkswaard
Kurt Landsberg het in sy lewe al by baie plekke ingeloop. Stasies en hotelle en winkels en lughawens en kerke en stowwerige kroegies in die Bosveld waar konsertinamusiek oor die radio speel. Hy’t ook al in baie goed vasgeloop.