margaretterblanche.com
Doodloopstraat Hoofstuk Een: Die Kroeggeveg - Inkswaard
Doodloopstraat Hoofstuk Een: JP poets daardie aand die kroegtoonbank oor en oor. Nie dat dit besonder vuil is nie. Dit is net ‘n uitstekende verskoning om die vreemdeling in die hoek dop te hou.