margaretterblanche.com
Kajuitraad met 'n karakter - Antoine de Villiers • Inkswaard
De Villiers is die hoofkarakter in my nuwe kortverhaal Doodloopstraat, wat DV volgende week op my blog begin. Begin? Ja, dis reg! Dit gaan weer ‘n vervolgverhaal wees, soos wat ek verlede jaar met Cavadd gemaak het. Maak julle dus reg vir ‘n hele paar maande van ‘n lekker, spannende storie.