margaretterblanche.com
Boekresensie: Danda deur Chris Barnard - Inkswaard
Danda se pa kort hulp. As dit nie was dat Danda die brief onder tant Maria se kopkussing uit gaan gaps het nie, dan het hy ook van die hele gemors niks geweet nie. Hulle sê hom mos nooit niks nie.