margaretterblanche.com
Oktober Afsluiting • Inkswaard
Geseënde Reformasiedag, vriende! Vandag, vyfhonderd jaar gelede het ‘n ou met die naam Luther met ‘n hamer besig geraak en die Protestantse Reformasie begin. Hy’t sy vyf-en-negentig stellinge wat die Roomse leer in twyfel getrek het teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Dit was ‘n klein vlammetjie wat ‘n groot brand aangesteek het. Honderde duisende …