margaretterblanche.com
'n Doring + bestuurslesse + 'n flitsverhaal • Inkswaard
Hoe word ‘n mens ‘n Margaret? Dit is baie eenvoudig. STAP EEN: Kom aanhoudend simpel goed oor. Gister, byvoorbeeld, het ek in ‘n doring getrap.