intiem.co.za
Die waarde van hande vashou | INTIEM
Die tandarts was nog nooit my gunsteling plek nie, en ek was al meer as genoeg in my lewe in daardie stoel waar jy moet "aaaaahhhhhh" en hoor hoe hulle boor tot jy dink die hele tand is nou