eensgesind.com
Skotse rompe vir Afrika: "Shop talk"-onderhoud met Egbert Harmse - Eensgesind
‘n Shop Talk-onderhoud Die Comaroffs (John en Jean) van Harvard Universiteit oortuig die leser in hul boek Ethnicity Inc. hoe dit deesdae moontlik is vir winkeliers en vervaardigers om ‘n goeie inkomste te verdien uit die vervaardiging van tradisionele items soos kleredrag en ander bykomstighede. “Commodifying descent” noem hulle dit in hoofstuk 4. In Kya Sands,Lees verder