dutoitcycles.co.za
Kop-oefening net so belangrik vir fietsry
Dit is vanselfsprekend dat jy moet oefen om jou fietsry te verbeter. Wat fietsryers dikwels vergeet, is dat ‘n fikse liggaam en ‘n fikse kop nodig het om te presteer. Sonder daardie geestelike oefening tussen die ore, gaan jy nie jou volle potensiaal bereik nie. Ons staan dikwels verstom oor uitsonderlike prestasies in uiterste sportspoorte....