bybelkoerant.co.za
Mense wat dink hulle is danig smart ~ Jaco se Bybelkoerant
Yster Swart van Die Vierde Kabinet-faam het ‘n sêding gehad: “Mense wat dink hulle is danig smart, is nie altyd so danig smart nie.” Ek het daaraan gedink toe ek weer die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar gelees het (Luk 18:9-14). Want dit was presies die probleem met die Fariseer. Hy het gemeen+ Read More