bybelkoerant.co.za
Gebed vir die Oujaar ~ Jaco se Bybelkoerant
Hemelse Vader Die jaar se asem is bykans op; 2018 is amper verby. Teen die spoed van een dag op ’n slag het 2018 voor ons oë verbygesnel. Ons dank U, Here, dat U op soveel verskillende maniere gedurende die afgelope jaar in ons midde teenwoordig was: Toe dit donker was, het U u hemelse+ Read More