bybelkoerant.co.za
Ek verstaan nie. Ek twyfel. Ek glo, Here! ~ Jaco se Bybelkoerant
Die Hebreërskrywer maak baie daarvan dat ons geloof nie op sien gebaseer is nie (Heb 11:1). Hy sê as jy iets kan sien, het jy nie geloof nodig nie. Dís natuurlik presies hier waar die moderne skeptici die pad byster raak. Hulle meen dat jy nie iets kan glo wat jy nie kan bewys nie.+ Read More