bybelkoerant.co.za
Psalm 16:8 Ons leef in biddende afhanklikheid van God ~ Jaco se Bybelkoerant
Ons het na aanleiding van ’n reeks oor die boek Handelinge, veral die eerste gemeente in Jerusalem, drie waardes geïdentifiseer waarvolgens ons voor God en met mekaar wil leef: ∙ ons sien mense raak ∙ ons leef in biddende afhanklikheid van God ∙ ons deel wat ons het, met mekaar en ander Vanoggend kom die+ Read More