afriadventures.co.za
The URBAN TRAIL a huge success
Sebastian Stander het Saterdag tydens die eerste AfriAdventures Urban Trail-wedren goed kopgehou om die spreekwoordelike berge en dale van Langenhovenpark in Bloemfontein gerieflik baas te raak en met bykans ‘n minuut te seëvier. Die wedloop, wat meer as 200 deelnemers gelok het, het by Pretty Gardens begin én