netbaby.co.za
Baby Love Baby Tasha-Afrikaans speaking doll | Netbaby
Features: Baba Tasha kan 50 verskillende Afrikaanse sinnetjies praat. Sy gesels met frase soos: “ek is baie lief vir jou” en “ek is vreeslik honger”. Baba Tasha kom met haar eie bottle, lepel en vurk. Recommended: 2 Years +