God sal jou deur dra Oscar

God sal jou deur dra Oscar

Ek weet dit is glad nie maklik wat jy deur gaan nie, maar vandag wil ek jou laat weet God is met jou, hy sal jou deur dra.
God het jou al so ver deur gedra en hy dra jou nog steeds deur.
Jy is baie sterk vir iemand wat d deur gaan. Ek is seker baie sal nie so sterk kan wees nie but it is because of the grace of God.
Jy is n’ lieflike mens don’t let people take away your joy for those that…

View On WordPress

Jou familie is goud werd

Jou familie is goud werd

Oscar

Vandag het ek weer jou verhoor gelees, en al die comments wat die mense sê, wat ookal gebeur het daardie
Dag sal net jy weet.  Ek weet dat jy GOD onse HERE aanbid en ek glo dat HY jou sal dra deur hierdie tydperk.

Wees sterk en glo in die Onse Vader wat jou die krag sal gee

Sterkte aan jou familie ek dink hulle is goud werd

Elize Dosa

English Translation:
Today I again read about the trial…

View On WordPress

Harlaboerla

"Make gifts for people. And work hard on making those gifts in the hope that those people will notice. Maybe they will notice how hard you worked, and maybe they won’t. And if they don’t notice, I know it’s frustrating. But ultimately, that doesn’t change anything because your responsibility is not to the people you’re making the gifts for, but to the gift itself." - John Green

Vandag gaan ek maak asof ek iets weet van liefde. Min goed is so bevrydend as om jouself te verlekker in iemand se (oomblik) van waansin. Soms is liefde soos ‘n kobaltbom: nog  baie teoreties en niemand weet hoe dit gaan realiseer nie, maar daar gaan waarskynlik goed in stukke wees na die tyd. Ander kere is dit soos vuurwerke wat jy per ongeluk aangesteek het terwyl dit nog in jou hande was en dis te mooi om op die vloer te gooi. Die feit dat jy jouself gaan opblaas, is uiteraard ‘n bysaak. Die primêre doel van hierdie inleidende paragraaf was om ‘n Babelse verwarring te veroorsaak, soos die titel suggereer.

Hierdie skrywe is begin met ‘n uiters ambisieuse einddoel voor oë. Maar as jy nou moes kies, verkies jy iemand met te veel ambisie of iemand met te min? As jy die tweede antwoord kies, moet my asseblief nie daarvan inlig terwyl ek in ‘n toestand is waar ek dit sou onthou nie. Om iets te sê oor die liefde impliseer, myns insiens, nie dat jy weet wat dit als behels nie. Dis ‘n woord wat ‘n vangnet is vir soveel ander goed. Liefde is net soveel ‘n pakkie sjokolade wat goedkoop lyk (maar met geld wat verdien is gekoop is) as wat dit ‘n woordelose beker enige iets êrens op ‘n donker stoep is. Wie gaan op sy hemelhoë en uiters aanstootlike troon klim en hier kom teenargumenteer?

Liefde is om iemand ‘n lewe as ‘n superheld te gun terwyl jy bereid is om in die skaduwee te sit en skeure stik en verstellings maak aan die pakkie. Dit kom wel op onderskraging neer; nie dat jy jouself altyd die minste moet maak nie. Nederigheid gloei egter met ‘n aantrekliker lig as wat enige verwaande geregtigheid ooit sal. Wat my irriteer van mense se persepsie van liefde is dat dit altyd gekoppel word aan ‘n poging tot eiening wat jy op iemand maak. Asof dit gedoen word met die oog op ‘n wederkerige soort erkenning. Dis asof jy nie op Valentynsdag, vir die lekker en doodonskuldig, ‘n Halaal-pizza kan gaan eet in die koelte tussen duwweltjies en boemelaars nie. Dis moontlik en lekker, maar mense is anders en hulle soek agendas. Die illusie van drama en gevaar hou ons jonk. Dit hou ons egter ook agteraf en veragtelik.

Dis nie my plek om uit te wys wat in jou lewe liefde is of was en wat nie. Uiteraard (en soos dit mense by hul bewussyn betaam) is ons bang vir liefde, want dis lewensgevaarlik in sy onvoorspelbaarheid en dit toor vir ons! Maar uiteindelik is liefde ‘n geskenk wat die suiwerste aandag behoort te geniet. So gereeld dink ons die geskenke maak net saak as die ander persoon die moeite wat jy daarin gesit het, raaksien. Jy verwag iets terug op een of ander tyd. Ons baseer verhoudings op wederkerigheid en dis seker so menslik as wat dit is om te lag vir mense wat gesig eerste in modder val. Dit het tyd geword dat ons liefde met integriteit skenk - sonder bybedoelings. As uitdaging moet jy kyk hoe minder gemiddeld en menslik jy jou liefde kan maak - mik vir oorpresterende, onverstaanbare en bomenslike liefde.

So ver vandag, dit het gewees ‘n meng van positiewe gedagte, en negatiewe self verslaan denke. Met meer poging, ek glo dat ek kan verander die baie negatiewe patroon van gedagte wat het gewees met my vir baie jare nou.

7

時々、目の保養にお邪魔している「大英帝国の誇り」アストンマーチン赤坂。
ビルの地下や上の階にもにもクルマの展示してあるショゥルームがあるのだが、クルマの搬入には裏手のエレベーターを使ってるようだ。裏手の駐車場はいつもモーターショー状態。
この日のメインは、美しいスポーツクーペ、Vandage V12。

4

Huishoudelike toestelle: Wasmasjiene

Daar word dikwels gesteriotipeer dat vrouens wat wasmasjiene gebruik, uiters lui en swak huisvrouens is. Dit is omdat die klere deur die wasmasjien gewas word en nie deur die vrou se hande self nie. In vandag se tyd het baie dinge verander. Vroue sit nie meer heeldag by die huis en maak net kos, maak huis skoon, was wasgoed en maak kinders groot nie. Daarom is daar nie meer tyd vir die moderne vrou om self klere te was nie.

Bloed uit 'n Klip Tap...

Bloed uit ‘n Klip Tap…

Ons lewe teen ʼn geweldige spoed vandag – ons jaag om betyds op te staan in die oggend, ons jaag in die ergste verkeer werk toe, daar jaag ons weer om die werk klaar te kry… en so kan ek aangaan! Almal se dagboeke is oorvol geprop met belangrike EN onbelangrike dinge… en dan soek ons gedurig na nog ʼn oop plekkie in ons dagboeke…EN na ʼn oor om te luister na ons besige lewe….

Om besig te wees is…

View On WordPress

Text
Photo
Quote
Link
Chat
Audio
Video